Die ou oom

Die ou oom met 'n boeppens loop in die bar in.

Die bar lady vra hom, " Oom , is dit 'n koffie of 'n bier pens......?"

Die oom antwoord haar , "Aai my kind.....ek weet nie......maar die

kraantjie hang daaronder.....proe maar self...."

No comments:

Post a Comment

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...