| Koos ry in digte mis en kan nie goed sien nie. Hy besluit om  die motor voor hom se agterliggies te volg. Skielik stop die motor, en Koos ry DOEF! in hom  vas. Koos vlieg uit sy kar en skree op die  ander bestuurder: "Omdat,ek in my f0kken garage is!" | 
 

No comments:
Post a Comment