Gatiep en Maraai sit innie bus in Cape Town toe die lady opklim with "a face made up to kill" ekse: bloed roei lips, "seven layers of base" en silke "massive eyelashes" dat sy nie ees haar oë kan oep maakie.
Daars nie oep seats, so sy skeem sy hang maar aan die leather strap.
"Hei Gammat," sê Gatiep, "kom offer djy nie die lady 'n seat?"
"Nei," skeem Gammat, "a painting moet mos hang."
No comments:
Post a Comment